by user | Jun 8, 2024 | Videos
Old Righteous Blues | Bioskoop gesels met Ayden Croy by Silwerskermfees Oor Bioskoop sit langs die see by Silwerskermfees en gesels met Ayden Croy — die jong akteur wat die Boland laat sidder het met sy besielende vertolking van Hantjie Jansen in Old Righteous Blues....
by user | Mar 8, 2024 | Videos
LOVEMYSELFIE | Onderhoud by Simonsvlei Wines, Paarl | Dee Theart gesels met die filmspan Oor Dee Theart ruil die bioskoopbank vir ‘n pragtige wynplaas in die Paarl en gesels met die cast en span van een van 2024 se lekkerste Afrikaanse komedies — #lovemyselfie!...
by user | Aug 30, 2023 | Videos
Uga Carlini oor die Writers Guild of South Africa (WGSA) Oor In hierdie inspirerende episode gesels Dee Theart met Uga Carlini, filmmaker en lid van die Writers Guild of South Africa (WGSA). Hulle bespreek die belangrikheid van skrywers in die Suid-Afrikaanse film- en...