Resensies

Al Wat Ek Weet – Kuns bied redding in ’n film wat self soos ’n kunswerk voel
Resensie Al Wat Ek Weet, gegrond op die roman deur Marita van der Vyver, vertel die verhaal van ’n tiener wat die uitdagings van grootword moet trotseer terwyl hy worstel met die enorme emosionele las van verlies. Ná ’n motorongeluk waarin die 17-jarige Gabriel se ma...
This Is How the World Ends – Fiksie of voorteken?
Resensie Teen die post-apokaliptiese agtergrond van ’n wêreld wat al hoe nader aan totale ineenstorting beweeg, volg This Is How the World Ends vir Tom (baie goed en oortuigend gespeel deur Josh Kempen), ’n jong man wat die woestyn aandurf. Hy is op soek na sy suster,...
In “Silas en die Ysbeer op Tafelberg”ontmoet werklikheid en verbeeldings mekaar op sielvolle manier
Resensie Wanneer ’n mens hoor van ’n ysbeer wat bo-op Tafelberg ronddwaal, verwag jy dalk op die oog af ’n oppervlakkige kinderstorie of ’n prettige fabel. Maar die nuwe Suid-Afrikaanse fantasiefilm, Silas en die Ysbeer op Tafelberg (gebaseer op die geliefde...
Black Burns Fast lewer ’n snaakse, skerp en soms verrassend sagte blik op grootwordjare in ’n Suid-Afrikaanse konteks
Resensie Black Burns Fast is die eerste vollengte fliek van die regisseur Sandulela Asanda. Die rolprent  is ook vroeër die jaar (2026) by die Berlynse Internasionale Rolprentfees vertoon. Dit is ’n storie oor die uitdagings wat ‘queer’ jong...
Thys & Trix

Thys & Trix

Resensie Met die hutsmerk, #PoliceToMeetYou, maak ons kennis met ’n vars storielyn waarin Bouwer...

read more
Vergeet My Nie

Vergeet My Nie

Resensie Stofpad na Namibië of teerpad na die stad? Vergeet My Nie bekyk keuses van die hart.  Dit...

read more
Kopiereg © 2026 Bioskoop Flieks NWM. Alle Regte Voorbehou. | Gemaak met deur Rick Bronkhorst