Dee Theart gesels met die akteurs en span van Finding Optel
Dee Theart van Bioskoop gesels met die akteurs en span van Finding Optel op die blou tapyt by die kykNET Silwerskermfees 2025 in Kampsbaai.
Khaki Fever | Bioskoop gesels met die filmspan by Silwerskermfees 2025
Agter die skerms van Khaki Fever — Bioskoop onderhoud met die filmspan by Silwerskermfees 2025 oor dié rowwe Afrikaanse komedie op Showmax.
Carissa | Dee Theart gesels met regisseurs Jason Jacobs & Devon Delmar by Silwerskermfees, Kampsbaai
Jason Jacobs en Devon Delmar gesels met Dee Theart oor Carissa — die Cederberg-rolprent wat Venesië en Silwerskermfees verower het.
My F*k, Marelize! | Dee Theart gesels met die rolprent- en produksiespan
Dee Theart gesels met die span van My F*k, Marelize! — regisseur Brett Michael Innes en sterre Je-ani Swiegelaar, Zandélle Meyer en Neels Clasen oor hierdie ontroerende Namibiese dramedy.
Semi-soeter – In gesprek met die akteurs
Sluit aan by die rolverdeling van Semi-soet(er) vir ’n kyk agter die skerms van hierdie geliefde Suid-Afrikaanse romantiese komedie. Ontdek snaakse bloopers, hartroerende oomblikke en binnestorieë van die verfilming in die hart van wynland.
Dee Theart gesels met regisseur Pieter Grobbelaar oor Die Dekonstruksie van Retta Blom
Dee Theart gesels met regisseur Pieter Grobbelaar oor Die Dekonstruksie van Retta Blom, ’n aangrypende Afrikaanse film oor identiteit en selfontdekking.
Dee Theart gesels met die rolverdeling en span van Hier. Na
Dee Theart gesels met die rolverdeling en span van Hier. Na by die kykNET Silwerskermfees 2024 in Kampsbaai oor die film se temas van verlies, geloof en selfontdekking.
Bioskoop gesels met Partners Against Piracy oor die impak van roofkyk
Bioskoop gesels met Partners Against Piracy by die Silwerskermfees 2024 oor hoe roofkyk die Suid-Afrikaanse film bedryf en ekonomie negatief beïnvloed.
Dee Theart gesels met die akteurs en span van Som van Twee
Dee Theart gesels met die akteurs en span van Som van Twee by die kykNET Silwerskermfees 2024 in Kampsbaai oor hul inspirasie en filmervaringe.
Die Bloedhonde | Onderhoud by Silwerskermfees | Dee Theart gesels met die rolprent se gesigte
Agter die skerms van Die Bloedhonde — Dee Theart gesels met die cast by Silwerskermfees oor dié Afrikaanse moordraaisel op Showmax.
Dee Theart gesels met regisseur Jordy Sank oor Die Kwiksilwers
Dee Theart gesels met regisseur Jordy Sank oor Die Kwiksilwers by die kykNET Silwerskermfees 2024 in Kampsbaai — ’n boeiende Afrikaanse film vol emosie en spanning.
Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak | Onderhoud by Silwerskermfees 2024 | Kabous Meiring gesels met Bioskoop
Agter die skerms van Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak — Kabous Meiring gesels by Silwerskermfees 2024 oor dié bekroonde Afrikaanse fliek.
Old Righteous Blues | Bioskoop gesels met Ayden Croy by Silwerskermfees
Ayden Croy gesels met Bioskoop by Silwerskermfees oor Old Righteous Blues — 11 toekennings, Beste Akteur en Suid-Afrika se Oscar-inskrywing 2025.
LOVEMYSELFIE | Onderhoud by Simonsvlei Wines, Paarl | Dee Theart gesels met die filmspan
Illse Roos, Kurt Darren, Lika Berning en meer gesels met Dee Theart by Simonsvlei Wines oor #lovemyselfie, nou op kykNET
Uga Carlini oor die Writers Guild of South Africa (WGSA)
Dee Theart gesels met filmmaker Uga Carlini oor die Writers Guild of South Africa (WGSA), waarom skrywers moet aansluit, en hoe die organisasie plaaslike storievertellers ondersteun.
Kursusse
Drama
Regie
Klank
Kinematogarfie
Vervaardiging




















