by user | Nov 11, 2020 | Resensies
Stam – Hiérdie boom se wortels skiet diep 3 Lees Meer Resensie Stam het reeds die toekenning vir Beste Suid-Afrikaanse Film by die pas afgelope Durbanse Internasionale Filmfees ontvang. Sonder dat ek enige van die ander films gesien het, kan ek verstaan hoekom....
by user | Sep 25, 2020 | Resensies
Kanarie – tref elke emosionele noot 3 Lees Meer Resensie Kanarie. Die Suid-Afrikaanse Weermag Kerkkoor en Konsertgroep… of ’n klein voëltjie. Christiaan Olwagen is terug met sy tweede vollengte film en hierdie keer toor hy met Schalk Bezuidenhout in die hoofrol...
by user | Sep 24, 2020 | Resensies
Skemerson – Elke wolkie het ‘n silwer randjie 3 Lees Meer Resensie Met wat seker een van die mees treffende openingskote is wat ek in ‘n lang tyd gesien het, maak Skemerson jou met die intrapslag nuuskierig om meer te weet. Wie is die man wat so alleen op die...
by user | Sep 20, 2020 | Resensies
Thys & Trix 3 Lees Meer Resensie Met die hutsmerk, #PoliceToMeetYou, maak ons kennis met ’n vars storielyn waarin Bouwer Bosch en Leandie du Randt Bosch die hoofrolle van onderskeidelik Thys en Trix vertolk. Die verhaal is geïnspireer deur ’n herinnering wat...
by user | Sep 20, 2020 | Resensies
The Forgiven – Tussen kwytskelding en vergifnis: The Forgiven wys die grys areas tussenin 3 Lees Meer Resensie “Hoekom beteken dit niks om te sê jy’s jammer nie?” Dié woorde van die karakter in The Forgiven eggo deur my, dieselfde woorde wat menigte wit...