by user | Sep 6, 2026 | Resensies
Black Burns Fast lewer ’n snaakse, skerp en soms verrassend sagte blik op grootwordjare in ’n Suid-Afrikaanse konteks 3 Lees Meer Resensie Black Burns Fast is die eerste vollengte fliek van die regisseur Sandulela Asanda. Die rolprent is ook vroeër die jaar (2026) by...
by user | Sep 4, 2026 | Resensies
Landmyn: ʼn Hartverskeurende verhaal oor onvolmaakte mense 3 Lees Meer Resensie Tien jaar ná hulle mekaar laas gesien het, probeer twee susters en hul broer vir die eerste keer weer as ’n gesin saam wees. Hulle kies die Suid-Afrikaanse...
by user | Aug 14, 2026 | Resensies
The Trek–Wanneer die aarde wraak neem 3 Lees Meer Resensie Dis 1846 en die Uys gesin trek deur die ongenaakbare Karoo. Hulle bestemming en doelwit is die grond wat aan hulle beloof is. Karel Uys (Morné Visser) sy hoog swanger vrou Jacoba (Trix Vivier) en hulle dogter...
by user | Aug 11, 2026 | Resensies
Muzzle: City of Wolves – ‘n onverwagse opvolg wat teleurstel 3 Lees Meer Resensie Muzzle: City of Wolves is die opvolg van die 2023-film Muzzle. Ná die gebeure van die eerste film probeer Jake Rosser (Aaron Eckhart) sy lewe herbou, maar nuwe geweld dwing hom terug na...
by user | Jul 5, 2026 | Resensies
Liewe‘Sus Dolly’: ʼn Hedendaagseblik op ʼn immergroenikoon 3 Lees Meer Resensie In Engels staan sy as ʼn “agony aunt” bekend. In Afrikaans, as ʼn biegmoeder of ʼn troostante. In Suid-Afrika se oudste gesinstydskrif gemik op Swart Suid-Afrikaners, Drum Magazine, was sy “Sis...
by user | May 14, 2026 | Resensies
Bruid van die Jaar – Wanneer die bruid die kompetisie verloor, maar haar hart wen 3 Lees Meer Resensie “Ware geluk is nie iets wat jy kan beplan nie.” Met hierdie woorde besef Lienkie haar siening van “huis” is nie volhoubaar nie, en dat sy haar oë wyer moet oopmaak...