by user | May 12, 2026 | Resensies
Variasies op ʼn tema: Visuale poësie van die plattelandse landskap en sy mense 3 Lees Meer Resensie “Op 18 Julie 1941, stap Petrus Jakobus Beukes, saam met twaalf ander mans, die eerste keer vanuit Kharkams se krom stofpaaie, suid.” Hierdie woorde is mede-regisseur...
by user | Dec 1, 2025 | Resensies
Hunting Jessica Brok: ’n Suid-Afrikaanse aksieheldin wat Hollywood laat bloos 3 Lees Meer Resensie Die rolprent se gelyknamige hoofkarakter, Jessica Brok, was voorheen deel van ’n elite, geheime militêre eenheid wat hoë-risiko onttrekkings- en neutraliseringsmissies...
by user | Oct 24, 2025 | Resensies
Finding Optel – Optel mag dalk weg wees, maar die humor is beslis nie! 3 Lees Meer Resensie Finding Optel is die eerste rolprent onder die regie van broer-en-suster-duo Jesse Brown en Michaela Joy Brown. Michaela het ook die draaiboek geskryf asook die hoofrol...
by user | Oct 9, 2025 | Resensies
Bloedhond – Heerlike bangmaak-vermaak vir Halloween-maand 3 Lees Meer Resensie Met Halloween wat ons nader wink, is dit amper weer tyd vir ’n heerlike gruwelfliek-marathon. Jy hoef egter nie net na ou bekendes soos The Hills Have Eyes (2006), Scream (1996) en The...
by user | Oct 7, 2025 | Resensies
Hen – Rasend honger en stilweg boos. 3 Lees Meer Resensie Met die eerste skoot wat die skerm verlig is die stemming van Hen senutergend. Dawid ( Stian Bam) is besig om water uit ‘n put te trek. Die kamera kyk op vanuit die put na Dawid wat die planke een vir een...
by user | Oct 3, 2025 | Resensies
Carissa: Een legkaartstukkie van háár lewe 3 Lees Meer Resensie Die rolprent Carissa (2025) gee vir ons ʼn kykie in die karakter, Carissa, se alledaagse lewe. Sy woon in die Wes-Kaapse dorpie, Wuppertal, waar die oorlede rolprentmaker, Jans Rautenbach, se...