Wonderlus – Grensverskuiwend in sy eenvoud

Wonderlus – Grensverskuiwend in sy eenvoud

Wonderlus – Grensverskuiwend in sy eenvoud 3 Lees Meer Resensie As ’n rolprent ’n mens was en dié mens (rolprent) se naam was “Wonderlus”, sou ek dié mens (fliek) só beskryf: Gemaklik in sy/haar vel. Onpretensieus. ’n Bietjie waaghalsig, maar nie op ’n roekelose...
Nommer 37 – Spanning tot op ’n mespunt gedryf

Nommer 37 – Spanning tot op ’n mespunt gedryf

Nommer 37 – Spanning tot op ’n mespunt gedryf 3 Lees Meer Resensie “Vertrou my net,” fluister Randall aan sy meisie Pam, toe die woonsteldeur met die nommer 37 daaraan vasgespyker, stadig toegly. Dis dieselfde onheilspellende rilling wat ek gevoel het met die...
Meerkat Maantuig – Magiese ontsnapping van die alledaagse

Meerkat Maantuig – Magiese ontsnapping van die alledaagse

Meerkat Maantuig – Magiese ontsnapping van die alledaagse 3 Lees Meer Resensie Jou wêreld is so groot soos jou verbeelding. Daar is ’n vloek teen die naam “Gideon de la Rey”. Elkeen in die familie met daardie naam skop die emmer in ’n fratsongeluk op ’n...
Vaselinetjie – Seepglad van boek na silwerdoek

Vaselinetjie – Seepglad van boek na silwerdoek

Vaselinetjie – Seepglad van boek na silwerdoek 3 Lees Meer Resensie Ek onthou goed hoe ek as tiener in 2004 die verhaal van Helena “Vaselinetjie” Bosman verslind het. Anoeschka von Meck se jeugroman het harte aangegryp en literêre pryse verower en later as ’n...