by user | Apr 25, 2017 | Resensies
Krotoa – Historiese heldin waarmee mens kan identifiseer 3 Lees Meer Resensie “Hierdie rolprent is geïnspireer deur ware gebeure.” Die laaste paar dae het hierdie woorde gereeld deur my kop gemaal terwyl ek aan die fliek Krotoa gedink het. Terwyl ek met wit en...
by user | Apr 7, 2017 | Resensies
Die Rebellie van Lafras Verwey – ’n Sielvolle meesterstuk met revolusionêre eenvoud 3 Lees Meer Resensie Die Wonderwerker in 2012 was Katinka Heyns se laaste film. Amper vyf jaar later verskyn haar naam weer op die skerm, maar hierdie keer as kreatiewe...
by user | Mar 24, 2017 | Resensies
Kampterein – Karavaanpark mannewales 3 Lees Meer Resensie In Kampterrein word die Fouchés se jaarlikse karavaan-vakansie by die ATKV-Buffelspoort-oord omvergegooi toe hulle staanplek onverwags deur die Khumalo’s beset is. Verskeie onderonsies tussen die twee...
by user | Mar 17, 2017 | Resensies
Jagveld – Aksiebelaaide Avontuur in Afrikaans 3 Lees Meer Resensie Suid-Afrikaanse gehore wag al baie lank vir ’n aksieprent in Afrikaans. Ons is oorlaai met (en oormoeg van) romantiese komedie rolprente, so dis ’n welkome verandering om ’n ander genre vir ’n...