Beyond The Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal

Beyond The Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal

Beyond The Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal 3 Lees Meer Resensie Beyond the Light Barrier, vernoem na die gelyknamige topverkoper deur die Suid-Afrikaner, Elizabeth Klarer, skep uitdaging tot uitdaging vir die dokumentêre rolprentmaker. Eerstens: Hoe...
Blindelings – Berekenend en Boeiend

Blindelings – Berekenend en Boeiend

Blindelings – Berekenend en Boeiend 3 Lees Meer Resensie Ek en mede-skrywer Gerhard Ehlers het destyds Terence Young se 1967 film, Wait Until Dark (met Audrey Hepburn) verskeie kere gekyk terwyl ons die draaiboek van die vollengte rolprent Wolf Wolf – Hoe laat...
Uga Carlini oor die Writers Guild of South Africa (WGSA)

Uga Carlini oor die Writers Guild of South Africa (WGSA)

Uga Carlini oor die Writers Guild of South Africa (WGSA) Oor In hierdie inspirerende episode gesels Dee Theart met Uga Carlini, filmmaker en lid van die Writers Guild of South Africa (WGSA). Hulle bespreek die belangrikheid van skrywers in die Suid-Afrikaanse film- en...
Five Fingers for Marseilles – Welverdiende vyfsterfilm

Five Fingers for Marseilles – Welverdiende vyfsterfilm

Five Fingers for Marseilles – Welverdiende vyfsterfilm 3 Lees Meer Resensie Dit gebeur nie al dag dat ek uitsien na ’n produksie wat in ‘n taal verfilm is wat ek nie verstaan nie. Nog minder as dit blyk asof Suid-Afrika se grusame onlangse verlede op die...