by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Catching Feelings – Goeie produksie in steek gelaat deur mislukte toneelspel 3 Lees Meer Resensie Soms onderskat ek ’n film. Soms dink ek dat ek verveeld gaan sit en my duime rol terwyl ek hoop dat daar een of ander neiging na ’n klimaks sal wees en soms is daar...
by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Vuilwasgoed – Skoon lagwekkend 3 Lees Meer Resensie “Dankie dat julle hier was.” Met die lees van Vuilwasgoed se loklyn kan ’n mens nie help om te lag nie. Enige film met hierdie skerp sin vir humor is genoeg om selfs die suurste en meer ernstige gehore ’n paar...
by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Liewe Kersfeesvader – ʼn Rooi jas, ʼn rooi mus, en ʼn aalwyn 3 Lees Meer Resensie Ek het in my kinderjare vasgeglo in Kersfeesvader… in werklikheid ry hy mos met ʼn slee… In ʼn brief van later jare, skryf ek “Liewe Kersfeesvader, elke meisie het ‘n spesiale wens… Wat...
by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Siembamba – ’n Lig in die donker vir die gruwelfilm 3 Lees Meer Resensie Siembamba is ’n bekende Afrikaanse wiegeliedjie wat gebruik word om baba’s rustig te maak, maar daar is eintlik ’n baie donkerder betekenis. Die herkoms van hierdie woord is onseker en daar...
by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Vaselinetjie – Seepglad van boek na silwerdoek 3 Lees Meer Resensie Ek onthou goed hoe ek as tiener in 2004 die verhaal van Helena “Vaselinetjie” Bosman verslind het. Anoeschka von Meck se jeugroman het harte aangegryp en literêre pryse verower en later as ’n...
by user | Sep 17, 2019 | Resensies
Vaya – ’n Donker rit na ’n onbekende bestemming 3 Lees Meer Resensie Vaya volg drie mense se stories wat Johannesburg per trein binnery. Die eerste, is Xolani van KwaZulu-Natal, wie se ma hom stuur om sy pa se oorskot in die stad te gaan haal en terug te neem...