by user | May 5, 2025 | Resensies
Susters op sloertoer: Soet, maar sonder skop 3 Lees Meer Resensie Die Kwiksilwers is ’n ligte komedie vir die hele gesin. Jordy Sank is die regisseur, en hy het die draaiboek saam met Gabriella Blumberg en Marista van Eeden geskryf. Hy is ook saam met Blumberg die...
by user | Feb 24, 2024 | Resensies
Prime – Die skrikwekkendste deel van dié riller is sy speeltyd 3 Lees Meer Resensie Prime is ʼn film geskryf en geregiseer deur Thabiso Christopher. Dis meerendeels ʼn sielkundige riller, met beide ʼn sterk dramatiese- asook ʼn bonatuurlike element wat deel vorm...
by user | Feb 23, 2024 | Resensies
Matilda en Matthys – ʼn Digter se fliek 3 Lees Meer Resensie Matilda Steyn (Emma van Heyn) is besig met haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns. Sy is die teenpool van haar ma, Mireille (Bertha Le Roux-Wahl), ‘n “hopeless romantic” skrywer van “soppy” liefdes...
by user | Feb 23, 2024 | Resensies
Frankie en Felipé – ʼn komedie wat jou lagspiere kielie 3 Lees Meer Resensie Frankie en Felipé is ʼn (romantiese) komedie wat gaan oor aanvaarding. Om jou gesinslede te aanvaar, om jou wederhelfte onvoorwaardelik te aanvaar, en bowenal, om jouself te aanvaar. Dit...
by user | Feb 15, 2024 | Resensies
Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak – Dis vir seker vermaak 3 Lees Meer Resensie Kykers sal bly wees om te leer dat daar niks tragies omtrent Kabous Meiring se regie debuut – die rolprent, Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak – is nie. Gebaseer op die boek met...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Skaapboer – Skaapboer is alles of niks: Vars of vrot? 3 Lees Meer Resensie Wanneer Harold Bruyn (Keeno Lee Hector) in plaas van ’n verwagte verhoging as bankklerk, skielik afgedank word, moet hy, nes die gesegde sê, soos ’n boer ’n plan maak om die pot aan die...