Klein Karoo 2 – Warm, Afrikaanse Liefde

Klein Karoo 2 – Warm, Afrikaanse Liefde

Klein Karoo 2 – Warm, Afrikaanse Liefde 3 Lees Meer Resensie Agt jaar later kry ons uiteindelik die kans om uit te vind wat gebeur het met Frans (Tim Theron) en sy liefdeslewe. In die vorige fliek het dit gelyk of hy en Cybil (Donnalee Roberts) lank en gelukkig...
Daryn’s Gym – Dié gim sorg vir groot sports

Daryn’s Gym – Dié gim sorg vir groot sports

Daryn’s Gym – Dié gim sorg vir groot sports 3 Lees Meer Resensie Daryn’s Gym handel oor ‘n derdegenerasie familie-gimnasium in Randburg, wat skielik sukkel om sy deure oop te hou nadat ‘n veel groter, nasionale fiksheidsentrum beplan om oorkant hulle oop te...
Angeliena – ʼn Kaapse sprokie van ʼn karwag

Angeliena – ʼn Kaapse sprokie van ʼn karwag

Angeliena – ʼn Kaapse sprokie van ʼn karwag 3 Lees Meer Resensie Die openingsekwens van ʼn tas wat op ʼn vervoerband rondom ʼn lughawe toer, gee ʼn mens ʼn voorsmakie van die reis wat op jou wag met regisseur Uga Carlina se Angeliena: ʼn kragtoer waarvan die...
Toorbos – ‘n Nuwe baadjie vir ou storie

Toorbos – ‘n Nuwe baadjie vir ou storie

Toorbos – ‘n Nuwe baadjie vir ou storie 3 Lees Meer Resensie In Toorbos ontmoet ons die mooie Karoliena Kapp (fenominaal gespeel deur Elani Dekker), ‘n arm meisie wat in die Knysna bos grootgeword het in die tyd toe die laaste bosbewoners nog daar gewoon het....