by user | Sep 26, 2021 | Resensies
Kaalgat Karel – Schalk Bezuidenhout en Tracey-Lee Oliver wys méér in Kaalgat Karel 3 Lees Meer Resensie “Jy laat mense lag Karel,jy laat mense goed voel” In die laaste toneel openbaar Rita haar ewige liefde aan Karel, die hoofkarakter en kaalnaeler of “streaker”...
by user | Dec 11, 2020 | Resensies
Toorbos – ‘n Nuwe baadjie vir ou storie 3 Lees Meer Resensie In Toorbos ontmoet ons die mooie Karoliena Kapp (fenominaal gespeel deur Elani Dekker), ‘n arm meisie wat in die Knysna bos grootgeword het in die tyd toe die laaste bosbewoners nog daar gewoon het....
by user | Nov 11, 2020 | Resensies
Stam – Hiérdie boom se wortels skiet diep 3 Lees Meer Resensie Stam het reeds die toekenning vir Beste Suid-Afrikaanse Film by die pas afgelope Durbanse Internasionale Filmfees ontvang. Sonder dat ek enige van die ander films gesien het, kan ek verstaan hoekom....
by user | Sep 25, 2020 | Resensies
Kanarie – tref elke emosionele noot 3 Lees Meer Resensie Kanarie. Die Suid-Afrikaanse Weermag Kerkkoor en Konsertgroep… of ’n klein voëltjie. Christiaan Olwagen is terug met sy tweede vollengte film en hierdie keer toor hy met Schalk Bezuidenhout in die hoofrol...
by user | Sep 24, 2020 | Resensies
Skemerson – Elke wolkie het ‘n silwer randjie 3 Lees Meer Resensie Met wat seker een van die mees treffende openingskote is wat ek in ‘n lang tyd gesien het, maak Skemerson jou met die intrapslag nuuskierig om meer te weet. Wie is die man wat so alleen op die...
by user | Sep 20, 2020 | Resensies
Liewe Liesa – ’n Valentynstorie met ʼn kinkel in die kabel 3 Lees Meer Resensie Elke mens se lewe loop kinkels en draaie. Dikwels beland jy voor ʼn kruispad met die keuse tussen regs en links draai. Maar hoe gemaak as een verkeerde besluit jou hele toekoms kan...