by user | Sep 20, 2020 | Resensies
The Tokoloshe – Hierdie monster wag nie net onder jou bed nie – hy val soms saam met ander skedels uit jou kas 3 Lees Meer Resensie Dis nogals ironies hoe ek in die resensie van my vorige gruwelfilm genoem het dat ek hoop dis net die begin van nog vele meer...
by user | Sep 20, 2020 | Resensies
Liewe Liesa – ’n Valentynstorie met ʼn kinkel in die kabel 3 Lees Meer Resensie Elke mens se lewe loop kinkels en draaie. Dikwels beland jy voor ʼn kruispad met die keuse tussen regs en links draai. Maar hoe gemaak as een verkeerde besluit jou hele toekoms kan...
by user | Sep 18, 2020 | Resensies
Stroomop – Aksiebelaaide Avontuur in Afrikaans 3 Lees Meer Resensie ’n Mens mag die fout maak as jy die name Donnalee Roberts en Ivan Botha sien om te dink dat Stroomop net nog ’n opvolg is op hulle driekuns wat met Pad na Jou hart en Vir Altyd begin het. Daar...
by user | Sep 18, 2020 | Resensies
Ellen, die Ellen Pakkies Storie – Die waarheid tref jou soos ’n vuishou 3 Lees Meer Resensie Die Kaapse Vlakte is ’n gedeelte van ons land wat oor die algemeen met oogklappe aan byskou word; so vanaf ’n gemaklike afstand. ’n Mens hoor in die media van die...
by user | Sep 18, 2020 | Resensies
Dominee Tienie – Sterk tema, maar dalk net té prekerig? 3 Lees Meer Resensie J.W Hurter meen dat Dominee Tienie sterk aanklank sal vind by kerkgangers, maar dat ander liefs verby moet hou. Net duskant die mees Noordelike punt van Voortrekker Straat in Pretoria...