by user | Sep 20, 2020 | Resensies
The Recce – Stryd, Opoffering & Oorlewing 3 Lees Meer Resensie Tydens die verloop van ons geskiedenis het die stryd om vryheid en versoening al baie opofferings vereis. Onlangse historiese rolprente, van Mandela, long Walk to Freedom (2013) tot The Other...
by user | Sep 20, 2020 | Resensies
Liewe Liesa – ’n Valentynstorie met ʼn kinkel in die kabel 3 Lees Meer Resensie Elke mens se lewe loop kinkels en draaie. Dikwels beland jy voor ʼn kruispad met die keuse tussen regs en links draai. Maar hoe gemaak as een verkeerde besluit jou hele toekoms kan...
by user | Sep 20, 2020 | Resensies
The Forgiven – Tussen kwytskelding en vergifnis: The Forgiven wys die grys areas tussenin 3 Lees Meer Resensie “Hoekom beteken dit niks om te sê jy’s jammer nie?” Dié woorde van die karakter in The Forgiven eggo deur my, dieselfde woorde wat menigte wit...
by user | Sep 20, 2020 | Resensies
The Tokoloshe – Hierdie monster wag nie net onder jou bed nie – hy val soms saam met ander skedels uit jou kas 3 Lees Meer Resensie Dis nogals ironies hoe ek in die resensie van my vorige gruwelfilm genoem het dat ek hoop dis net die begin van nog vele meer...
by user | Sep 18, 2020 | Resensies
Stroomop – Aksiebelaaide Avontuur in Afrikaans 3 Lees Meer Resensie ’n Mens mag die fout maak as jy die name Donnalee Roberts en Ivan Botha sien om te dink dat Stroomop net nog ’n opvolg is op hulle driekuns wat met Pad na Jou hart en Vir Altyd begin het. Daar...