by user | Sep 18, 2020 | Resensies
Ellen, die Ellen Pakkies Storie – Die waarheid tref jou soos ’n vuishou 3 Lees Meer Resensie Die Kaapse Vlakte is ’n gedeelte van ons land wat oor die algemeen met oogklappe aan byskou word; so vanaf ’n gemaklike afstand. ’n Mens hoor in die media van die...
by user | Sep 18, 2020 | Resensies
The Adventures of Supermama – Dié avontuur verskaf nie veel plesier nie 3 Lees Meer Resensie Doris Ratabane (gespeel deur Nomsa Buthelezi) is te sien in The Adventures of Supermama as Johannesburg se eie superheld wat misdaad bekamp. Die storie begin met ’n kort...
by user | Sep 4, 2020 | Resensies
Meisies Wat Fluit – Moenie hierdie fliek by die agterdeur uitsmyt 3 Lees Meer Resensie Ek was lanklaas só opgewonde om ‘n resensie te skryf. Meisies Wat Fluit is anders. Eerlik, rou en draai nie doekies om nie. Dis die eerste plaaslike “romkom” (hoewel die...
by user | Aug 17, 2020 | Resensies
Die Seemeeu – Almal se vlerke is geknip 3 Lees Meer Resensie Die Seemeeu is ‘n Afrikaanse vertaling en verwerking van die oorspronklike 1895 Russiese toneelstuk (The Seagull) deur Anton Chekhov. Alhoewel Chekhov dit eintlik as ‘n komedie geskryf het, het...
by user | Aug 14, 2020 | Resensies
Ander Mens – Taai. Toffie. Tarantino 3 Lees Meer Resensie ʼn Ander Mens handel oor Daniel Niemand (Bennie Fourie), die tipiese bleeksiel rekenmeester wat al ʼn stereotipe geword het. Alles loop deesdae verkeerd in sy lewe – as hy nie sukkel om skuld in te vorder...