Liewe Kersfeesvader – ʼn Rooi jas, ʼn rooi mus, en ʼn aalwyn

Liewe Kersfeesvader – ʼn Rooi jas, ʼn rooi mus, en ʼn aalwyn

Liewe Kersfeesvader – ʼn Rooi jas, ʼn rooi mus, en ʼn aalwyn 3 Lees Meer Resensie Ek het in my kinderjare vasgeglo in Kersfeesvader… in werklikheid ry hy mos met ʼn slee… In ʼn brief van later jare, skryf ek “Liewe Kersfeesvader, elke meisie het ‘n spesiale wens… Wat...
Siembamba – ’n Lig in die donker vir die gruwelfilm

Siembamba – ’n Lig in die donker vir die gruwelfilm

Siembamba – ’n Lig in die donker vir die gruwelfilm 3 Lees Meer Resensie Siembamba is ’n bekende Afrikaanse wiegeliedjie wat gebruik word om baba’s rustig te maak, maar daar is eintlik ’n baie donkerder betekenis. Die herkoms van hierdie woord is onseker en daar...
Vaselinetjie – Seepglad van boek na silwerdoek

Vaselinetjie – Seepglad van boek na silwerdoek

Vaselinetjie – Seepglad van boek na silwerdoek 3 Lees Meer Resensie Ek onthou goed hoe ek as tiener in 2004 die verhaal van Helena “Vaselinetjie” Bosman verslind het. Anoeschka von Meck se jeugroman het harte aangegryp en literêre pryse verower en later as ’n...
Vuilwasgoed – Skoon lagwekkend

Vuilwasgoed – Skoon lagwekkend

Vuilwasgoed – Skoon lagwekkend 3 Lees Meer Resensie “Dankie dat julle hier was.” Met die lees van Vuilwasgoed se loklyn kan ’n mens nie help om te lag nie. Enige film met hierdie skerp sin vir humor is genoeg om selfs die suurste en meer ernstige gehore ’n paar...
Inexba / The Wound – Sal die wond genees?

Inexba / The Wound – Sal die wond genees?

Inexba / The Wound – Sal die wond genees? 3 Lees Meer Resensie Sal die wond kwaadaardig raak? Om ontsteking te vermy, moet jy mos ʼn wond skoonmaak. Maar dit kan dalk moeilik raak tussen die ruig bosse diep in die berge. Waar tradisie kan besmet of genesing bring...