by user | Jul 18, 2025 | Resensies
A Kind of Madness – ʼn Pragtigeblik op herinneringe van dae lank gelede 3 Lees Meer Resensie A Kind of Madness is ʼn Suid-Afrikaanse rolprent wat demensie onder die kollig plaas. Ten spyte van dié agtergrond is dit nie ʼn neerslagtige storie nie. Dis...
by user | Jun 20, 2025 | Nuus
Die 13de Silwerskemfees beloof om groot pret te wees 3 Lees Meer Silwerskermfees 2025 Die Silwerskermfees groei jaarliks in omvang en inhoud. Ek kon verlede jaar kwalik al die films kyk tussen werkswinkels en video-opnames deur! Vanjaar se propvol program beloof groot...
by user | Jun 20, 2025 | Resensies
Semi-Soeter – meer lag as logika 3 Lees Meer Resensie Semi-Soeter bring vir die geliefde karakters Jaci en JP terug in ’n opvolgrolprent wat gevul is met voorgee-ouerskap en ’n paar emosionele oomblikke. Waar hulle in die vorige rolprent ʼn verhouding geveins het om ʼn...
by user | Jun 18, 2025 | Nuus
Kaapstad & Johannesburg se Premier Dokumentêre Fees Keer Terug vir sy 27ste Keer 3 Lees Meer Encounters Filmfees Afrika se langslopende dokumentêre filmfees, die Encounters Suid-Afrikaanse Internasionale Dokumentêre Fees, begin hierdie week. Van 19–29 Junie 2025...
by user | May 23, 2025 | Resensies
Die Dekonstruksie van Retta Blom – “Ek sien ’n blom.” 3 Lees Meer Resensie “Ek sien ’n blom.” This quote, from the long-awaited film, based on Zelda Bezuidenhout’s beloved novel describes how the main character, Retta Blom, may be insecure about...