by user | May 23, 2025 | Resensies
The Fix – Hierdie fliek is dalk net die “fix” wat jy nodig het 3 Lees Meer Resensie In ‘n distopiese samelewing is die lug toksies en neem die model Ella (Grace van Dien) ‘n verbode (ontwerper-) dwelm by ‘n partytjie, wat tot ‘n skokkende fisiese verandering...
by user | May 23, 2025 | Nuus
Gaia – Vervaardigers leer iets nuut oor die toekoms van fliekmaak 3 Lees Meer Onderhoud Bioskoop se Rick Bronkhorst het gesels met Tertius Kapp, skrywer en een van die vervaardigers van Gaia (2021), oor die aandele-verdeling wat hulle toegepas het tot voordeel...
by user | May 23, 2025 | Nuus
Bioskoop Word Tien Jaar Oud 3 Read More ʼn Bioskoop Dekade Die idee van Bioskoop het aan die einde van 2014 ontstaan nadat ek om mediese redes nie meer as vlieënier kon werk nie. Nadat ek my hand aan ʼn paar velde probeer het, het ek besef ek moet fokus op iets waarvoor...
by user | May 23, 2025 | Videos
Dee Theart gesels met regisseur Pieter Grobbelaar oor Die Dekonstruksie van Retta Blom Oor In hierdie eksklusiewe Bioskoop-onderhoud gesels Dee Theart met Pieter Grobbelaar, die talentvolle regisseur van Die Dekonstruksie van Retta Blom — ’n dapper en ontroerende...
by user | May 5, 2025 | Resensies
Susters op sloertoer: Soet, maar sonder skop 3 Lees Meer Resensie Die Kwiksilwers is ’n ligte komedie vir die hele gesin. Jordy Sank is die regisseur, en hy het die draaiboek saam met Gabriella Blumberg en Marista van Eeden geskryf. Hy is ook saam met Blumberg die...