Die 14de kykNET Silwerskermfees 2026

Die 14de kykNET Silwerskermfees 2026

Die 14de kykNET Silwerskermfees 2026 3 Lees Meer Nuus Vanjaar se Silwerskermfees word oudergewoonte by die Bay Hotel te Kampsbaai aangebied. Daar word gefokus op Afrikaanse films en internasionale kortfilms. Hierdie jaar se fees bied iets vir elke soort...
Encounters 2026 – Selfs Musk maak ‘n draai

Encounters 2026 – Selfs Musk maak ‘n draai

Encounters 2026 – Selfs Musk maak ‘n draai 3 Lees Meer Nuus Dis die laaste naweek van die Encounters Internasionale Dokumentêre Rolprentfees. Vanjaar was die eerste keer in meer as ʼn dekade wat hierdie rolprentfees – wat gewoonlik in Kaapstad en Johannesburg...
Die 13de Silwerskemfees beloof om groot pret te wees

Die 13de Silwerskemfees beloof om groot pret te wees

Die 13de Silwerskemfees beloof om groot pret te wees 3 Lees Meer Silwerskermfees 2025 Die Silwerskermfees groei jaarliks in omvang en inhoud. Ek kon verlede jaar kwalik al die films kyk tussen werkswinkels en video-opnames deur! Vanjaar se propvol program beloof groot...
Bioskoop Word Tien Jaar Oud

Bioskoop Word Tien Jaar Oud

Bioskoop Word Tien Jaar Oud 3 Read More ʼn Bioskoop Dekade Die idee van Bioskoop het aan die einde van 2014 ontstaan nadat ek om mediese redes nie meer as vlieënier kon werk nie. Nadat ek my hand aan ʼn paar velde probeer het, het ek besef ek moet fokus op iets waarvoor...