by user | Sep 10, 2024 | Videos
Dee Theart gesels met die rolverdeling en span van Hier. Na Oor By die kykNET Silwerskermfees 2024 in Kampsbaai het Dee Theart van Bioskoop met die akteurs en vervaardigerspan van Hier. Na gesels – ’n emosionele en visueel pragtige Afrikaanse film wat temas van...
by user | Sep 9, 2024 | Videos
Bioskoop gesels met Partners Against Piracy oor die impak van roofkyk Oor By die kykNET Silwerskermfees 2024 in Kampsbaai het Bioskoop met ’n verteenwoordiger van Partners Against Piracy (PAP) gesels oor die skadelike effek van roofkyk op Suid-Afrika se ekonomie en...
by user | Sep 6, 2024 | Videos
Die Bloedhonde | Onderhoud by Silwerskermfees | Dee Theart gesels met die rolprent se gesigte Oor Dee Theart is by die see en gesels reguit met die mense agter en voor die kamera van Die Bloedhonde – Op die spoor na die waarheid. By dié jaar se Silwerskermfees kry ons...
by user | Sep 6, 2024 | Videos
Dee Theart gesels met die akteurs en span van Som van Twee Oor By die 13de kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai het Dee Theart van Bioskoop met die akteurs en vervaardigerspan van Som van Twee gesels — ’n treffende nuwe Afrikaanse film wat diep delf in liefde, verlies...
by user | Aug 29, 2024 | Videos
Dee Theart gesels met regisseur Jordy Sank oor Die Kwiksilwers Oor By die kykNET Silwerskermfees 2024 in Kampsbaai het Dee Theart van Bioskoop met Jordy Sank, die regisseur van Die Kwiksilwers, gesels — ’n boeiende nuwe Afrikaanse film wat diep delf in...