by user | Sep 18, 2020 | Resensies
Ellen, die Ellen Pakkies Storie – Die waarheid tref jou soos ’n vuishou 3 Lees Meer Resensie Die Kaapse Vlakte is ’n gedeelte van ons land wat oor die algemeen met oogklappe aan byskou word; so vanaf ’n gemaklike afstand. ’n Mens hoor in die media van die...
by user | Sep 18, 2020 | Resensies
Stroomop – Aksiebelaaide Avontuur in Afrikaans 3 Lees Meer Resensie ’n Mens mag die fout maak as jy die name Donnalee Roberts en Ivan Botha sien om te dink dat Stroomop net nog ’n opvolg is op hulle driekuns wat met Pad na Jou hart en Vir Altyd begin het. Daar...
by user | Sep 4, 2020 | Resensies
Meisies Wat Fluit – Moenie hierdie fliek by die agterdeur uitsmyt 3 Lees Meer Resensie Ek was lanklaas só opgewonde om ‘n resensie te skryf. Meisies Wat Fluit is anders. Eerlik, rou en draai nie doekies om nie. Dis die eerste plaaslike “romkom” (hoewel die...
by user | Aug 17, 2020 | Resensies
Die Seemeeu – Almal se vlerke is geknip 3 Lees Meer Resensie Die Seemeeu is ‘n Afrikaanse vertaling en verwerking van die oorspronklike 1895 Russiese toneelstuk (The Seagull) deur Anton Chekhov. Alhoewel Chekhov dit eintlik as ‘n komedie geskryf het, het...
by user | Aug 14, 2020 | Resensies
Ander Mens – Taai. Toffie. Tarantino 3 Lees Meer Resensie ʼn Ander Mens handel oor Daniel Niemand (Bennie Fourie), die tipiese bleeksiel rekenmeester wat al ʼn stereotipe geword het. Alles loop deesdae verkeerd in sy lewe – as hy nie sukkel om skuld in te vorder...
by user | Aug 9, 2020 | Resensies
Die Stropers – ‘n Kunsfilm wat jou van alle emosie stroop 3 Lees Meer Resensie Eenvoudig, eerlik, moeilik, diep en roerend. Ek moes Die Stropers minstens drie maal kyk voor ek hierdie rensensie kon aanpak. Elke slag met nuwe notas. My finale uitspraak? Die...