Vergeet My Nie

Vergeet My Nie

Vergeet My Nie 3 Lees Meer Resensie Stofpad na Namibië of teerpad na die stad? Vergeet My Nie bekyk keuses van die hart.  Dit is 1997. Mardaleen (gespeel deur Marguerite van Eeden) is ‘n BA Kommunikasie-student op Potchefstroom wat daarvan droom om eendag ‘n uitgewer...
Wonderlus – Grensverskuiwend in sy eenvoud

Wonderlus – Grensverskuiwend in sy eenvoud

Wonderlus – Grensverskuiwend in sy eenvoud 3 Lees Meer Resensie As ’n rolprent ’n mens was en dié mens (rolprent) se naam was “Wonderlus”, sou ek dié mens (fliek) só beskryf: Gemaklik in sy/haar vel. Onpretensieus. ’n Bietjie waaghalsig, maar nie op ’n roekelose...
Susters – Soos die sterre, dalk net nie so helder nie

Susters – Soos die sterre, dalk net nie so helder nie

Susters – Soos die sterre, dalk net nie so helder nie 3 Lees Meer Resensie Ek is seker ek was die enigste manlike kyker in die fliekteater met die kyk van Susters. Die titel verwys duidelik ook na die eintlike teikengehoor. Wanneer Martie Bekker (Annalise...
Nommer 37 – Spanning tot op ’n mespunt gedryf

Nommer 37 – Spanning tot op ’n mespunt gedryf

Nommer 37 – Spanning tot op ’n mespunt gedryf 3 Lees Meer Resensie “Vertrou my net,” fluister Randall aan sy meisie Pam, toe die woonsteldeur met die nommer 37 daaraan vasgespyker, stadig toegly. Dis dieselfde onheilspellende rilling wat ek gevoel het met die...