by user | Feb 15, 2024 | Resensies
Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak – Dis vir seker vermaak 3 Lees Meer Resensie Kykers sal bly wees om te leer dat daar niks tragies omtrent Kabous Meiring se regie debuut – die rolprent, Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak – is nie. Gebaseer op die boek met...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Skaapboer – Skaapboer is alles of niks: Vars of vrot? 3 Lees Meer Resensie Wanneer Harold Bruyn (Keeno Lee Hector) in plaas van ’n verwagte verhoging as bankklerk, skielik afgedank word, moet hy, nes die gesegde sê, soos ’n boer ’n plan maak om die pot aan die...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Gaia – Wie is vriend en wie is vyand? 3 Lees Meer Resensie Wie is vriend en wie is vyand? Dít is die vraag wat Gaia vra in dié fliek se uitbeelding van die stryd tussen mens en die aarde. Gaia word beskou as ʼn ekologiese riller waarin die woud, of Moeder Aarde...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Stiekyt – ’n Kleurryke meesterstuk 3 Lees Meer Resensie Stiekyt se filmplakkaat het jou moontlik laat dink dis ’n oordrewe rolprent oor fopdossers, maar moet liefs nie jou eerste indrukke vertrou nie… “Mense sê altyd liefde is die sterkte emosie, maar ek dink...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Pou – Waar die vere die voël maak oor die ver-verlate vlaktes 3 Lees Meer Resensie Pou word bemark as ‘n Suid-Afrikaanse Gotiese gruwelprent, waarin die psigoseksuele reis van ‘n jong verpleegster meegemaak word tussen ‘n opleidingsinstansie en die plaashuis van...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Indemnity – ʼn Skop, skiet en d*nner(s) goeie fliek 3 Lees Meer Resensie Met onheilspellende musiek en angswekkende beelde van groot brande wat in ’n plakkerskamp woed, besef ’n mens sommer so met die instrapslag dat Indemnity iets anders as die gewone gaan wees....