by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Thando – ʼn storie van selfliefde en hoop 3 Lees Meer Resensie Thando (Zikhona Bali) is ‘n verontrusde tiener wat met selfmoordneigings, die verlies van haar ma, kleurisme (velkleur kwessies), afknouery en geslagsgebaseerde geweld worstel. Sy is ook die verteller en...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Vlugtig – Daar’s ‘n Rooikappie én ‘n wolf in almal van ons 3 Lees Meer Resensie In Vlugtig maak ons kennis met Simon Berg (Arno Greeff), ʼn aspirant akteur wat sukkel om ʼn deurbraak in die vermaaklikheidswêreld te maak. Hy het al heelparty kleiner rolle gehad,...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Mense Van Die Wind – Bied hoop vir almal 3 Lees Meer Resensie Mense van die Wind is David Carl Schröder se debuutfilm, en nóg ‘n film wat as gevolg van die Covid-pandemie vertraag is. Die film, wat in en om Ermelo geskiet is, volg vir Louw (baie goed vertolk...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Pou – Waar die vere die voël maak oor die ver-verlate vlaktes 3 Lees Meer Resensie Pou word bemark as ‘n Suid-Afrikaanse Gotiese gruwelprent, waarin die psigoseksuele reis van ‘n jong verpleegster meegemaak word tussen ‘n opleidingsinstansie en die plaashuis van...
by user | Oct 25, 2023 | Resensies
Beyond The Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal 3 Lees Meer Resensie Beyond the Light Barrier, vernoem na die gelyknamige topverkoper deur die Suid-Afrikaner, Elizabeth Klarer, skep uitdaging tot uitdaging vir die dokumentêre rolprentmaker. Eerstens: Hoe...
by user | Sep 5, 2023 | Resensies
Blindelings – Berekenend en Boeiend 3 Lees Meer Resensie Ek en mede-skrywer Gerhard Ehlers het destyds Terence Young se 1967 film, Wait Until Dark (met Audrey Hepburn) verskeie kere gekyk terwyl ons die draaiboek van die vollengte rolprent Wolf Wolf – Hoe laat...