by user | Feb 14, 2020 | Resensies
Fiela se Kind – “In ʼn tyd waar ʼn mens moes stilbly, praat hul oë meer as wat woorde sou kon” 3 Lees Meer Resensie As daar net één prentjie kon wees wat ek moes uitsonder wat my ewig sal bybly uit die 2019 rolprentweergawe van Fiela se Kind, sou dit die beeld van...
by user | Dec 9, 2019 | Resensies
Vergeet My Nie 3 Lees Meer Resensie Stofpad na Namibië of teerpad na die stad? Vergeet My Nie bekyk keuses van die hart. Dit is 1997. Mardaleen (gespeel deur Marguerite van Eeden) is ‘n BA Kommunikasie-student op Potchefstroom wat daarvan droom om eendag ‘n uitgewer...
by user | Oct 27, 2019 | Resensies
The Furnace – Roodt bring ’n filmiese taal na geloofsrolprent 3 Lees Meer Resensie Binne die eerste vyf minute van my kykervaring blyk dit vir my of The Furnace geteiken is op ʼn Noord-Amerikaanse gehoor. Dié tipe teikengehoor wat rolprente soos War...
by user | Oct 22, 2019 | Resensies
Susters – Soos die sterre, dalk net nie so helder nie 3 Lees Meer Resensie Ek is seker ek was die enigste manlike kyker in die fliekteater met die kyk van Susters. Die titel verwys duidelik ook na die eintlike teikengehoor. Wanneer Martie Bekker (Annalise...
by user | Oct 22, 2019 | Resensies
Wonderlus – Grensverskuiwend in sy eenvoud 3 Lees Meer Resensie As ’n rolprent ’n mens was en dié mens (rolprent) se naam was “Wonderlus”, sou ek dié mens (fliek) só beskryf: Gemaklik in sy/haar vel. Onpretensieus. ’n Bietjie waaghalsig, maar nie op ’n roekelose...