by user | Oct 21, 2019 | Resensies
Nommer 37 – Spanning tot op ’n mespunt gedryf 3 Lees Meer Resensie “Vertrou my net,” fluister Randall aan sy meisie Pam, toe die woonsteldeur met die nommer 37 daaraan vasgespyker, stadig toegly. Dis dieselfde onheilspellende rilling wat ek gevoel het met die...
by user | Oct 20, 2019 | Resensies
Meerkat Maantuig – Magiese ontsnapping van die alledaagse 3 Lees Meer Resensie Jou wêreld is so groot soos jou verbeelding. Daar is ’n vloek teen die naam “Gideon de la Rey”. Elkeen in die familie met daardie naam skop die emmer in ’n fratsongeluk op ’n...
by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Catching Feelings – Goeie produksie in steek gelaat deur mislukte toneelspel 3 Lees Meer Resensie Soms onderskat ek ’n film. Soms dink ek dat ek verveeld gaan sit en my duime rol terwyl ek hoop dat daar een of ander neiging na ’n klimaks sal wees en soms is daar...
by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Liewe Kersfeesvader – ʼn Rooi jas, ʼn rooi mus, en ʼn aalwyn 3 Lees Meer Resensie Ek het in my kinderjare vasgeglo in Kersfeesvader… in werklikheid ry hy mos met ʼn slee… In ʼn brief van later jare, skryf ek “Liewe Kersfeesvader, elke meisie het ‘n spesiale wens… Wat...
by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Vuilwasgoed – Skoon lagwekkend 3 Lees Meer Resensie “Dankie dat julle hier was.” Met die lees van Vuilwasgoed se loklyn kan ’n mens nie help om te lag nie. Enige film met hierdie skerp sin vir humor is genoeg om selfs die suurste en meer ernstige gehore ’n paar...