by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Catching Feelings – Goeie produksie in steek gelaat deur mislukte toneelspel 3 Lees Meer Resensie Soms onderskat ek ’n film. Soms dink ek dat ek verveeld gaan sit en my duime rol terwyl ek hoop dat daar een of ander neiging na ’n klimaks sal wees en soms is daar...
by user | Oct 14, 2019 | Resensies
Liewe Kersfeesvader – ʼn Rooi jas, ʼn rooi mus, en ʼn aalwyn 3 Lees Meer Resensie Ek het in my kinderjare vasgeglo in Kersfeesvader… in werklikheid ry hy mos met ʼn slee… In ʼn brief van later jare, skryf ek “Liewe Kersfeesvader, elke meisie het ‘n spesiale wens… Wat...
by user | Sep 17, 2019 | Resensies
Vaya – ’n Donker rit na ’n onbekende bestemming 3 Lees Meer Resensie Vaya volg drie mense se stories wat Johannesburg per trein binnery. Die eerste, is Xolani van KwaZulu-Natal, wie se ma hom stuur om sy pa se oorskot in die stad te gaan haal en terug te neem...
by user | Sep 17, 2019 | Resensies
Inexba / The Wound – Sal die wond genees? 3 Lees Meer Resensie Sal die wond kwaadaardig raak? Om ontsteking te vermy, moet jy mos ʼn wond skoonmaak. Maar dit kan dalk moeilik raak tussen die ruig bosse diep in die berge. Waar tradisie kan besmet of genesing bring...
by user | Sep 17, 2019 | Resensies
Raaiselkind – ʼn persoonlike resensie 3 Lees Meer Resensie ʼn Leë swaai. ʼn Leë kamer. ʼn Leë moederhart. Dís hoe ons Ingrid Dorfling (uitmuntend vertolk deur Diaan Lawrenson) leer ken. Kaalvoet en gestroop. Gebroke nes die borde en pierings op die vloer. Want...