by user | Oct 3, 2025 | Resensies
Carissa: Een legkaartstukkie van háár lewe 3 Lees Meer Resensie Die rolprent Carissa (2025) gee vir ons ʼn kykie in die karakter, Carissa, se alledaagse lewe. Sy woon in die Wes-Kaapse dorpie, Wuppertal, waar die oorlede rolprentmaker, Jans Rautenbach, se...
by user | Sep 12, 2025 | Resensies
The Heart Is A Muscle – ‘n Metafoor van verlies 3 Lees Meer Resensie Onder mans word stiltes as ‘n gepaste antwoord beskou. Maar wanneer ‘n stilte, of ‘n afwesigheid, nie voldoende is nie, wys dit dat ons stilte ‘n gepaste wapenrusting...
by user | Aug 29, 2025 | Resensies
Khaki Fever – Wilder as die wildtuin 3 Lees Meer Resensie Regisseur en skrywer Brett Micheal Innes (Fiela se Kind, Sink), het in ’n Silwerskermfees-onderhoud gesê die kyker sal binne die eerste 30 sekondes weet of hulle van Khaki Fever sal hou of nie. En hy was nie...
by user | Aug 21, 2025 | Resensies
My F*k, Marelize! – “Soms is daar net nie genoeg spasie vir ‘n ma om mens ook te wees nie” 3 Lees Meer Resensie Met hierdie woorde som Heidi haar innerlike stryd op wanneer sy deur haar dogters gevra word hoekom sy haar kankerbehandeling vir hulle weggesteek...
by user | Aug 14, 2025 | Videos
Semi-soeter – In gesprek met die akteurs Oor Loer agter die skerms van die treffer romantiese komedie Semi-soet(er) saam met ons, terwyl ons met die talentvolle rolverdeling gesels oor liefde, lag en al die pret wat op stel gebeur het. Van heerlik snaakse...