by user | Oct 3, 2025 | Resensies
Carissa: Een legkaartstukkie van háár lewe 3 Lees Meer Resensie Die rolprent Carissa (2025) gee vir ons ʼn kykie in die karakter, Carissa, se alledaagse lewe. Sy woon in die Wes-Kaapse dorpie, Wuppertal, waar die oorlede rolprentmaker, Jans Rautenbach, se...
by user | Sep 12, 2025 | Resensies
The Heart Is A Muscle – ‘n Metafoor van verlies 3 Lees Meer Resensie Onder mans word stiltes as ‘n gepaste antwoord beskou. Maar wanneer ‘n stilte, of ‘n afwesigheid, nie voldoende is nie, wys dit dat ons stilte ‘n gepaste wapenrusting...
by user | Sep 5, 2025 | Videos
Carissa | Dee Theart gesels met regisseurs Jason Jacobs & Devon Delmar by Silwerskermfees, Kampsbaai Oor Dee Theart sit langs die see in Kampsbaai en gesels met die twee kunstenaars agter een van die mees besonderse Afrikaanse films in jare — Jason Jacobs en Devon...
by user | Sep 5, 2025 | Videos
Khaki Fever | Bioskoop gesels met die filmspan by Silwerskermfees 2025 Oor Bioskoop is by die see te Silwerskermfees en gesels met die span agter een van die stoutste, snaakste en mees gewaagde Afrikaanse komedies in jare — Khaki Fever! Regisseur Brett Michael Innes...
by user | Aug 29, 2025 | Resensies
Khaki Fever – Wilder as die wildtuin 3 Lees Meer Resensie Regisseur en skrywer Brett Micheal Innes (Fiela se Kind, Sink), het in ’n Silwerskermfees-onderhoud gesê die kyker sal binne die eerste 30 sekondes weet of hulle van Khaki Fever sal hou of nie. En hy was nie...