by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Skaapboer – Skaapboer is alles of niks: Vars of vrot? 3 Lees Meer Resensie Wanneer Harold Bruyn (Keeno Lee Hector) in plaas van ’n verwagte verhoging as bankklerk, skielik afgedank word, moet hy, nes die gesegde sê, soos ’n boer ’n plan maak om die pot aan die...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Gaia – Wie is vriend en wie is vyand? 3 Lees Meer Resensie Wie is vriend en wie is vyand? Dít is die vraag wat Gaia vra in dié fliek se uitbeelding van die stryd tussen mens en die aarde. Gaia word beskou as ʼn ekologiese riller waarin die woud, of Moeder Aarde...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Stiekyt – ’n Kleurryke meesterstuk 3 Lees Meer Resensie Stiekyt se filmplakkaat het jou moontlik laat dink dis ’n oordrewe rolprent oor fopdossers, maar moet liefs nie jou eerste indrukke vertrou nie… “Mense sê altyd liefde is die sterkte emosie, maar ek dink...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Vlugtig – Daar’s ‘n Rooikappie én ‘n wolf in almal van ons 3 Lees Meer Resensie In Vlugtig maak ons kennis met Simon Berg (Arno Greeff), ʼn aspirant akteur wat sukkel om ʼn deurbraak in die vermaaklikheidswêreld te maak. Hy het al heelparty kleiner rolle gehad,...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Thando – ʼn storie van selfliefde en hoop 3 Lees Meer Resensie Thando (Zikhona Bali) is ‘n verontrusde tiener wat met selfmoordneigings, die verlies van haar ma, kleurisme (velkleur kwessies), afknouery en geslagsgebaseerde geweld worstel. Sy is ook die verteller en...