by user | Sep 18, 2020 | Resensies
Dominee Tienie – Sterk tema, maar dalk net té prekerig? 3 Lees Meer Resensie J.W Hurter meen dat Dominee Tienie sterk aanklank sal vind by kerkgangers, maar dat ander liefs verby moet hou. Net duskant die mees Noordelike punt van Voortrekker Straat in Pretoria...
by user | Sep 4, 2020 | Resensies
Meisies Wat Fluit – Moenie hierdie fliek by die agterdeur uitsmyt 3 Lees Meer Resensie Ek was lanklaas só opgewonde om ‘n resensie te skryf. Meisies Wat Fluit is anders. Eerlik, rou en draai nie doekies om nie. Dis die eerste plaaslike “romkom” (hoewel die...
by user | Aug 17, 2020 | Resensies
Die Seemeeu – Almal se vlerke is geknip 3 Lees Meer Resensie Die Seemeeu is ‘n Afrikaanse vertaling en verwerking van die oorspronklike 1895 Russiese toneelstuk (The Seagull) deur Anton Chekhov. Alhoewel Chekhov dit eintlik as ‘n komedie geskryf het, het...
by user | Aug 14, 2020 | Resensies
Ander Mens – Taai. Toffie. Tarantino 3 Lees Meer Resensie ʼn Ander Mens handel oor Daniel Niemand (Bennie Fourie), die tipiese bleeksiel rekenmeester wat al ʼn stereotipe geword het. Alles loop deesdae verkeerd in sy lewe – as hy nie sukkel om skuld in te vorder...
by user | Aug 9, 2020 | Resensies
Die Stropers – ‘n Kunsfilm wat jou van alle emosie stroop 3 Lees Meer Resensie Eenvoudig, eerlik, moeilik, diep en roerend. Ek moes Die Stropers minstens drie maal kyk voor ek hierdie rensensie kon aanpak. Elke slag met nuwe notas. My finale uitspraak? Die...
by user | Jul 28, 2020 | Resensies
Jungle Beat: The Movie – ‘n Anderse soort Afrikaverhaal oor vriendskap 3 Lees Meer Resensie Wat het ‘n olifant, apie, krimpvarkie, renoster, kameelperd, padda, volstruis en ‘n eiesoortige wese uit die buitenste ruimte in gemeen? Seker nie veel nie, maar in...