by user | Aug 18, 2017 | Resensies
Finders Keepers – ’n Vis en ’n Rus maak die lagspiere los 3 Lees Meer Resensie Finders Keepers is ’n oorspronklike komedie deur Maynard Kraak en Strini Pillai. Dit vertel die storie van ’n ontkleeklub-skoonmaker (nuweling Dalin Oliver in die rol van Lonnie...
by user | Jul 28, 2017 | Resensies
Van der Merwe – Dié grapkoning word vergestalt op die grootskerm 3 Lees Meer Resensie Ek, soos baie ander, het grootgeword met Van der Merwe-grappies. Koos van der Merwe, die nie-so-slim boer wat homself altyd in een of ander histeriese situasie bevind, sorg al...
by user | May 24, 2017 | Resensies
Nul is Nie Niks Nie – ’n Roerende blik op die betekenis van die lewe 3 Lees Meer Resensie As ’n mens die woord “nul” in die H.A.T. opsoek, vind ’n mens terme soos “niks” en “sonder enige waarde” onder die definisiebeskrywing. Die rolprent Nul is Nie Niks Nie se...
by user | May 12, 2017 | Resensies
Bypass – Ondergrondse Orgaanhandel Ontbloot 3 Lees Meer Resensie Sagte klassieke musiek wy die eerste toneel van Bypass in terwyl die kyker direk by ’n komplekse hartoperasie ingetrek word. Die vrou wat die hele operasie orkestreer (nes die dirigent wat vir die...
by user | May 5, 2017 | Resensies
Johnny is Nie Dood Nie – SOOMLOOS… Van eerste snaar tot laaste noot 3 Lees Meer Resensie Johnny is nie dood nie gaan oor… mense. Verhoudings. Vriendskap. Die Alternatiewe Afrikaanse Musiekbeweging. En die sleutelvraag: of die rebellie van die wit Afrikaanse...