Indemnity – ʼn Skop, skiet en d*nner(s) goeie fliek

Indemnity – ʼn Skop, skiet en d*nner(s) goeie fliek

Indemnity – ʼn Skop, skiet en d*nner(s) goeie fliek 3 Lees Meer Resensie Met onheilspellende musiek en angswekkende beelde van groot brande wat in ’n plakkerskamp woed, besef ’n mens sommer so met die instrapslag dat Indemnity iets anders as die gewone gaan wees....
Mense Van Die Wind – Bied hoop vir almal

Mense Van Die Wind – Bied hoop vir almal

Mense Van Die Wind – Bied hoop vir almal 3 Lees Meer Resensie Mense van die Wind is David Carl Schröder se debuutfilm, en nóg ‘n film wat as gevolg van die Covid-pandemie vertraag is.  Die film, wat in en om Ermelo geskiet is, volg vir Louw (baie goed vertolk...
Beyond The Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal

Beyond The Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal

Beyond The Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal 3 Lees Meer Resensie Beyond the Light Barrier, vernoem na die gelyknamige topverkoper deur die Suid-Afrikaner, Elizabeth Klarer, skep uitdaging tot uitdaging vir die dokumentêre rolprentmaker. Eerstens: Hoe...
Blindelings – Berekenend en Boeiend

Blindelings – Berekenend en Boeiend

Blindelings – Berekenend en Boeiend 3 Lees Meer Resensie Ek en mede-skrywer Gerhard Ehlers het destyds Terence Young se 1967 film, Wait Until Dark (met Audrey Hepburn) verskeie kere gekyk terwyl ons die draaiboek van die vollengte rolprent Wolf Wolf – Hoe laat...