Gaia – Wie is vriend en wie is vyand?

Gaia – Wie is vriend en wie is vyand?

Gaia – Wie is vriend en wie is vyand? 3 Lees Meer Resensie Wie is vriend en wie is vyand? Dít is die vraag wat Gaia vra in dié fliek se uitbeelding van die stryd tussen mens en die aarde. Gaia word beskou as ʼn ekologiese riller waarin die woud, of Moeder Aarde...
Stiekyt – ’n Kleurryke meesterstuk

Stiekyt – ’n Kleurryke meesterstuk

Stiekyt – ’n Kleurryke meesterstuk 3 Lees Meer Resensie Stiekyt se filmplakkaat het jou moontlik laat dink dis ’n oordrewe rolprent oor fopdossers, maar moet liefs nie jou eerste indrukke vertrou nie… “Mense sê altyd liefde is die sterkte emosie, maar ek dink...
Thando – ʼn storie van selfliefde en hoop

Thando – ʼn storie van selfliefde en hoop

Thando – ʼn storie van selfliefde en hoop 3 Lees Meer Resensie Thando (Zikhona Bali) is ‘n verontrusde tiener wat met selfmoordneigings, die verlies van haar ma, kleurisme (velkleur kwessies), afknouery en geslagsgebaseerde geweld worstel. Sy is ook die verteller en...
Mense Van Die Wind – Bied hoop vir almal

Mense Van Die Wind – Bied hoop vir almal

Mense Van Die Wind – Bied hoop vir almal 3 Lees Meer Resensie Mense van die Wind is David Carl Schröder se debuutfilm, en nóg ‘n film wat as gevolg van die Covid-pandemie vertraag is.  Die film, wat in en om Ermelo geskiet is, volg vir Louw (baie goed vertolk...