by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Indemnity – ʼn Skop, skiet en d*nner(s) goeie fliek 3 Lees Meer Resensie Met onheilspellende musiek en angswekkende beelde van groot brande wat in ’n plakkerskamp woed, besef ’n mens sommer so met die instrapslag dat Indemnity iets anders as die gewone gaan wees....
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Thando – ʼn storie van selfliefde en hoop 3 Lees Meer Resensie Thando (Zikhona Bali) is ‘n verontrusde tiener wat met selfmoordneigings, die verlies van haar ma, kleurisme (velkleur kwessies), afknouery en geslagsgebaseerde geweld worstel. Sy is ook die verteller en...
by user | Oct 28, 2023 | Resensies
Vlugtig – Daar’s ‘n Rooikappie én ‘n wolf in almal van ons 3 Lees Meer Resensie In Vlugtig maak ons kennis met Simon Berg (Arno Greeff), ʼn aspirant akteur wat sukkel om ʼn deurbraak in die vermaaklikheidswêreld te maak. Hy het al heelparty kleiner rolle gehad,...
by user | Oct 25, 2023 | Resensies
Beyond The Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal 3 Lees Meer Resensie Beyond the Light Barrier, vernoem na die gelyknamige topverkoper deur die Suid-Afrikaner, Elizabeth Klarer, skep uitdaging tot uitdaging vir die dokumentêre rolprentmaker. Eerstens: Hoe...
by user | Sep 5, 2023 | Resensies
Blindelings – Berekenend en Boeiend 3 Lees Meer Resensie Ek en mede-skrywer Gerhard Ehlers het destyds Terence Young se 1967 film, Wait Until Dark (met Audrey Hepburn) verskeie kere gekyk terwyl ons die draaiboek van die vollengte rolprent Wolf Wolf – Hoe laat...
by user | Apr 15, 2022 | Resensies
Mr Bones 3, Son of Bones – Schuster is terug…maar Oh, Shucks! 3 Lees Meer Resensie Veertien jaar na Bones 2 Back From the Past is die derde aflewering van Leon Schuster se Bones reeks uiteindelik hier. Bones 3 Son of Bones begin aan die einde van die 20ste eeu...