Resensies

Hunting Jessica Brok: ’n Suid-Afrikaanse aksieheldin wat Hollywood laat bloos
Resensie Die rolprent se gelyknamige hoofkarakter, Jessica Brok, was voorheen deel van ’n elite, geheime militêre eenheid wat hoë-risiko onttrekkings- en neutraliseringsmissies in Afrika uitgevoer het. Maar, na haar laaste sending in Angola ’n paar jaar gelede...
Finding Optel – Optel mag dalk weg wees, maar die humor is beslis nie!
Resensie Finding Optel is die eerste rolprent onder die regie van broer-en-suster-duo Jesse Brown en Michaela Joy Brown. Michaela het ook die draaiboek geskryf asook die hoofrol vertolk. Die film het met groot lof by die 2025 kykNET Silwerskermfees gedebuteer, en dis...
Bloedhond – Heerlike bangmaak-vermaak vir Halloween-maand
Resensie Met Halloween wat ons nader wink, is dit amper weer tyd vir ’n heerlike gruwelfliek-marathon. Jy hoef egter nie net na ou bekendes soos The Hills Have Eyes (2006), Scream (1996) en The Ring (2002) te gryp nie. Afrikaans het nou ook sy plek aan die...
Hen – Rasend honger en stilweg boos.
Resensie Met die eerste skoot wat die skerm verlig is die stemming van Hen senutergend. Dawid ( Stian Bam) is besig om water uit ‘n put te trek. Die kamera kyk op vanuit die put na Dawid wat die planke een vir een wegskuif om by die water uit te kom. Die swart en wit...
Thys & Trix

Thys & Trix

Resensie Met die hutsmerk, #PoliceToMeetYou, maak ons kennis met ’n vars storielyn waarin Bouwer...

read more
Vergeet My Nie

Vergeet My Nie

Resensie Stofpad na Namibië of teerpad na die stad? Vergeet My Nie bekyk keuses van die hart.  Dit...

read more
Kopiereg © 2025 Bioskoop Flieks NWM. Alle Regte Voorbehou. | Gemaak met deur Rick Bronkhorst